Jaarboeke

Professionele ontwikkeling en leierskap 400


 
Modulekode POL 400
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Teoretiese en praktiese hantering van bemarking, bestuursmodelle, finansiële bestuur, voordrag van wetenskaplike navorsing, diversiteit in die werkplek, voortgesette professionele ontwikkeling, kwaliteitsversekering, bestuur van menslike gedrag, privaat praktykbestuur, arbeidsverhoudings. Eksamenperiode: Oktober/November.
Modulekrediete 19.00
Voorvereistes MRZ 310,RHC 451,RHC 452,FAR 381,FAR 382,FTP 300,FTP 301,POL 300
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Fisioterapie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences